+27769912561 - Nina info@kameelboomkoelte.co.za

Guest Book

Fantasties lekker gewees!

Reviews
★★★★★
“Ons het dit vreeslik geniet. Plek is netjies met baie mooi uitleg. Mooi sterre gesien. Lekker kuierarea. Vriendelike eienaars wat kort-kort seker gemaak het dat als reg is met ons verblyf. Ons sal definitief hulle plek enige tyd aanbeveel. Sien julle een van die dae weer!”
- Wim B

Fantasties

Reviews
★★★★★
“Ons het heerlik gebly. Die kamers is ongelooflik mooi, daar is alles wat jy nodig het! Kameelboomkoelte is regtig 'n bederf in die Kalahari! Dankie, Nina Meyer, vir jou pragtige plek en vriendelikheid.”
- Annalize H

Wonderful, memorable and entertaining weekend

Reviews
★★★★★
"Dear Erick and Nina. Thank you both so much for an absolutely wonderful, memorable and entertaining weekend at your beautiful KAMEELBOOMKOELTE Lodge. I want to thank you both for the unbelievable hospitality you bestowed on us unruly “gentlemen “. Your kindness, planning, excursions, meals, braai’s and brunches were the best in the world. Thanks for the wonderful accommodation, I was really spoilt in my room with all the comfortable facilities. You both have a Lodge you can be extremely proud of, and your teamwork as a couple was amazing. Please pass on my thanks to Kruger and Johanna for the tasty and delicious meals , especially the lamb sosaties. Please ask my forgiveness for our loud and out of tune sing song and your poor pots for cymbals!! We sure had a lot of fun! Thank you Erick for the good times we all had, the memories of yester year, the Johnnie Black you allowed me to drink from your private bar, etc , etc. All the very best, and I hope you were able to have a bit of a break after we left . We hope to see you soon again. My sincere thanks and appreciation for making the trip so special and memorable. BAIE DANKIE en BESTE GROETE."
- Geoff

Volmaakte selfsorg verblyf

Reviews
★★★★★
"Kameelboomkoelte bied alles vir die selfsorgtoeris.Eenhede is van hoogstaande gehalte en fyn beplan. Kan nie aan 'n beterplek dink om te oornag op pa na die Kgalagadi nie.”
- Marius

Volmaakte selfsorg verblyf

Reviews
★★★★★
"Kameelboomkoelte bied alles vir die selfsorgtoeris. Eenhede is van hoogstaande gehalte en fyn beplan. Kan nie aan 'n beter plek dink om te oornag op pad na die Kgalagadi nie.”
- Willem F

Vir seker 'n verrassing en met Rodney wat na jou kyk, nog beter!

Reviews
★★★★★
"Met ons reis na die Kgalagadi was meeste oornagplekke vol bespreek. As jy bereid is om 'n bietjie meer te betaal met die plekkie is jy verseker van beter standaarde en gehalteverblyf. Rodney is 'n baie goeie gasheer en ek sal weer daar oorslaap met my volgende besoek.”
- Anton

Soveel meer as wat verwag is

Reviews
★★★★★
"Ons het ons een aand verskriklik geniet in Askham, veraldie verblyf en diens het ons uit die veld geslaan. Daar word baie moeite gedoen van jy daar aankom en ons is baie welkom laat voel. Ons het beslis Kameelboomkoelte bo-aan ons lysie gesit as ons weer Namibie toe gaan”
- Morne

Kameelboomkoelte was puik!

Reviews
★★★★★
"Gasvryheid en netheid was van topgehalte en kan nie glo hoe veilig is dit hier nie, baie dankie. Rodney was 'n ware gasheer en kan hoog aangeskryf word as opsigter, die ligging was puik in terme om die park te besoek en die rustigheid en veiligheid laat 'n persoon toe om werklik te rus. Ek sal dit enige tyd aanbeveel vir enige besoeker.”
- Ronel

Ons het ons tydjie baie geniet

Reviews
★★★★★
"Gasvryheid en netheid was van topgehalte en kan nie glo hoe veilig is dit hier nie, baie dankie. Rodney was 'n ware gasheer en kan hoog aangeskryf word as opsigter, die ligging was puik in terme om die park te besoek en die rustigheid en veiligheid laat 'n persoon toe om werklik te rus. Ek sal dit enige tyd aanbeveel vir enige besoeker.”
- Willem

A wonderfully quaint little place

Reviews
★★★★★
"Thank you Nina. What a gem of a place you have. Congratulations. We will certainly rave about it to everyone we know coming this way and put a glowing report on TripAdvisor as well as the 4 X 4 Forum. You’ve done it so comfortably and tastefully too. We will be back in future trips to the park. Rodney is great and a real character. Thanks again”
- Sue Collins

Watter pragtige oase

Reviews
★★★★★
"By Kameelboomkoelte aangekom. Watter pragtige oase. Rodney het ons ontvang.... Watter wonderlike gasheer.”
- Sydney and Louisa

Perfekte toestand en n groot verrassing

Reviews
★★★★★
"Alles is in perfekte toestand en ons kan werklik nie glo dat so ‘n verrassing op ons sou wag nie!”
- Hannes Visagie

We had a wonderful time.

Reviews
★★★★★
Nina, Nina! We had a wonderful time. Nandi is excellent. The room was perfect. We loved our stay. Wish we had stayed 2 nights. Thank you!
- David & Tammy

‘n Oase in die Kalahari

Reviews
★★★★★
Kameelboomkoelte bied alles wat nodig is om net af te pak en te ontspan. Eenhede is luuks en super skoon, selfs in die Kalahari-stof. Die persoonlike verwelkoming wanneer jy deur die hek ry verdien vermelding. Die eienaar was deurentyd in kontak met ons om seker te maak ons is veilig daar. Ek het reeds 'n bespreking vir April 2021. Sal enige tyd weer hier kom oornag.
- Alice Pretorius

Excellent!

Reviews
★★★★★
Excellence all round.
- Anton B

Lovely, clean stay if lodges close to Kgalagadi Park are occupied.

Reviews
★★★★★
We loved the braai area and the cleanliness as well as the fact that everything you need was available. Thank you for a great stay. Will most definitely recommend.
- Marian en Riaan

Indrukwekkend!

Reviews
★★★★★
Van die bestuurderes wat ons ontvang het tot die kat wat by ons kom inloer het was almal baie gasvry en hartlik. Wat ‘n netjiese en stylvolle oornagplek. Kan dit hoogs aanbeveel.
- Sam J

Heerlike tydjie in goed toegeruste verblyf met gasvrye personeel in ‘n Kalahari-juweeldorpie.

Reviews
★★★★★
Ons het daar oornag op pad na die Kgalagadi Oorgrenspark. Die verblyf was van hoogstaande standaard en die dorpie het alles gebied wat ons nodig gehad het. Behalwe dat die twee beskikbare kitsbanke leeggetrek was!
- Jaconus Johannes O

Thumbs Up!

Reviews
★★★★★
Well equipped and spacious chalet. Erick was extremely helpful with recommendations.
- H. Ann Dando

Great stay en-route to KTP.

Reviews
★★★★★
Wonderful hosts and warm welcome, immaculate chalet - we'll be back! Highly recommended. Highly recommended for a most relaxing stay. Easy to spend more than one night. Nina goes out of her way to make one feel welcome.
- Geoff Penny

Vreeslik lekker gebly, sal beslis weer.

Reviews
★★★★★
Netjiese, moderne huisies.
- Lida-Mari

Kalahari Hemel

Reviews
★★★★★
As jy opsoek is na Puik, netjiese, gerieflike, pragtige en skoon akkomodasie dan is hierdie "Kalahari Hemel" net vir jou bedoel. Elke vorige review wat ons gelees het is presies wat ons ontvang het. Nina & Erik, julle is sout van die aarde mense. En ons wens julle net nog meer sukses toe. Dankie dankie. Groete uit Appel wêreld
- Marius & Charmaine

Hartsplek in die Kalahari

Reviews
★★★★★
Van aankoms tot vertrek was ons soos konings behandel. Die eienaars en bestuurder het uit hulk pad gegaan om seker te maak alles is 100%. Gaan ons beslis weer sien
- Marius Valentino

Kameelboomkoelte bly nog die beste

Reviews
★★★★★
Hi Nina, Ons is terug op Stellenbosch na wonderlike 2 weke in die Kgalagadi. Kameelboomkoelte bly nog die beste plek om te oornag en ‘n mens in die Kalahari-gees te kry. Baie dankie. Groete,
- Marius Ferreira

Fantastic fantastic fantastic!

Reviews
★★★★★
Fantastic fantastic fantastic! Beautiful place you have, and we had a wonderful stay. Erick looked after us well. We’ll be back. Thank you!
- Anthony Dicey